Keuselys/Menu


Sudoku om in te vul

Sudoku is 'n kopkrapper wat gegrond is op 'n logiese plasing van syfers in 'n 9x9 rooster.  Hierdie rooster bestaan op sy beurt uit nege 3x3 roosters, en word afgeskop met verskeie syfers wat in party selle voorsien is. In elke ry, kolom en 3x3 rooster mag enige syfer slegs een maal voorkom.


Kyk of jy hierdie een kan voltooi.