|
Dwars
| 1 | | Afgesplitste godsdienstige groep (5) |
| 7 | | Oos-Indiese kledingstuk vir mans
of vrouens (6) |
| 8 | | Pragtig (4) |
| 10 | | Donkerland en Magspel is maar twee
van hierdie dramaturg se boeke (4,8) |
| 12 | | Jan van Tonder se jongste werk (7) |
| 15 | | Optrede van ’n toneelspeler (4) |
| 17 | | Kasteeltjie (4) |
| 18 | | Liedjieskrywer, sanger en
kitaarspeler wat die dokter-
musikant in Song vir Katryn was (3,5) |
| 20 | | Najade of sirene (4) |
| 24 | | Koolwaterstof wat in petrol voorkom (6) |
| 25 | | Terrein om ’n opstal (4) |
| 26 | | Infanta het sy derde boek geword
om die ATKV Prosaprys in te palm (4,5) |
Af
| 2 | | Sedelike gesindheid, ideale en
gebruike (4) |
| 3 | | Sy 'Ouma is 'n rock-ster' en soms is hy Tania Brink (4,6) |
| 4 | | Deurgaan (6) |
| 5 | | Soetdoring of witels (4) |
| 6 | | Gilbert Gibson se debuutbundel
waarin landskap en lyf een word (10) |
| 9 | | Uitdrukkings eie aan ’n taal (6) |
| 11 | | Jochem van Bruggen se bekendste
karakter (5) |
|

| 13 | | Sieklike neiging om jou oor te gee
aan ’n saak, persoon of ideaal (8) |
| 14 | | Neerslag van korrels (4) |
| 16 | | 'n Sukkelaar troos? (4) |
| 19 | | Korrespondensie in koeverte (6) |
| 21 | | Nie raak ry nie (5) |
| 22 | | Afdrukke (4) |
| 23 | | Woorde om mense of dinge
afsonderlik aan te dui (4) |
|
|