Woordeskat 1
by Anina Roux

Dwars

3Mees noordelike provinsie in Suid- Afrika (7)
5'n Provinsie met uitgestrekte, rollende grasvlaktes (8)
8Tuiste van die wit leeu (9)
9Die Sibaya-meer is in hierdie provinsie (7,5)
11Hier loop die Oranjerivier skynbaar opdraand (11)
12Tafelberg is hierdie provinsie se bekendste baken (3-4)
13Wildreservaat noord van Groot- Marico (7)

Af

1Suid-Afrika se grootste provinsie (9)
2Hier tref mens die Sonskynkus aan (3-4)
4Voorheen Oos-Transvaal (10)
6Nieu-Bethesda se gewilde besienswaardigheid (7)
7Suid-Afrika se ekonomiese kragsentrale (7)

10Sun City is in hierdie provinsie (5-3)

Solution

Copyright © Anina Roux. Web page created by Crossword Compiler.