Tema Blokkiesraaisel: Bekendes
by Anina Roux

Dwars

7SA Swaargewigkampioen Van Die Węreld, 1983 (6,7)
8Swaargewigkampioen wat sy titel teen Mike Weaver verloor het, 1980 (4,4)
9Op die grond neerkom (4)
10Fred wat Ginger Rogers se dansmaat was (7)
12Gerub (5)
14Charlie of sy pa, Martin (5)
16Anthony wat die rol van Hannibal Lecter vertolk het (7)
19Egiptiese godin van natuurkrag (4)
20Radio- en TV-man is in die anagram: voos eend (3,2,3)
22Hy was twee keer die Węreld Swaargewigkampioen (6,7)

Af

1Vioolspelende keiser (4)
2Me Fassie wat bekend was as MaBrrr (6)
3Oud (7)
4Jennifer of Trini (5)
5Malenkov se voorganger (6)

6Matthew in Dead Man Walking (4,4)
11Leon wat Mama Jack vertolk (8)
13Gramadoelas (7)
15Loslopie (6)
17Donald Sutherland se bekende seun (6)
18Me Zellweger (5)
21Khayyam of Sharif (4)

Solution

Copyright © Anina Roux. Web page created by Crossword Compiler.