Geraamte 2
by Albé Grobbelaar & Anina Roux

Dwars

1.Neil het eerste sy naam teruggebring
3.Toestel in skag breek toe Heyns rym
9.Lidmaat glo monochroom sonder Christelike Hoër Onderwys is bedrieglik
10.Bouer oorbrug bouterrein op stasie
11.Pensioentrekkers is ontsteld oor tergende fase
13.Duitse veldmaarskalk vat sy goed en begin ry op my motorfiets en lorrie
15.Knorrige hoofbestuurslid gevang
17.Ten slotte, bied die plaas hut groter aanbou plek met lei dakkie, Andrew? Nee, dis 'n afbrekende vraag.
20.Ys verbrysel neuse
21.Was dit nie vir armoede nie, sou mens 'n pastagereg van die mielievoorraad kon maak
22.Listig aanhou fietsry!
23.Price sal gholfstokke eers net in Caledon koop

Af

1.Die onnosele vent begin met almal mooi praat, al raak Robert afsydig
2.Dol giraf brei
4.Ontdek Gary, Anke en die Amerikaner
5.Ds. Spooner meen tottenvotshy is 'n vetplant se vrug
6.Nelson haal drag uit vir

geamuseerde samesteller
7.Die sirkel sluit Richard Loring in
8.Moulose jersies gefatsoeneer sodat korter ore uit kan steek
12.Die sterretjie wys die megaster is klein
14.Vertel die dronk deelnemers sonder nommers
16.'n Duitse leier sal ongelyke fout hard en ru regstel
18.Versteekte yshut in sepie
19.Danie Smit trek vinnig eerste skottelstelsel

Solution

Copyright © Anina Roux. Web page created by Crossword Compiler.