|
Dwars
| 7 | | Wyse Bybelse koning |
| 8 | | Hierdie weekdier maak soms 'n pêrel |
| 9 | | Enkele gereg of dit is |
| 10 | | Iris spit is
'n anagram vir 'n kontakpersoon
met die ander kant |
| 12 | | Bogpraatjie is in die anagram:
oor haelwit ras |
| 14 | | Krieketspeler met die tegniek om 'n kolwer te flous |
| 17 | | Deel van 'n kolwer se beskerming |
| 19 | | Amerika (afk) |
| 21 | | Sterk alkoholiese drank soos
Amarula |
| 22 | | Beterweterig |
Af
| 1 | | Dobbelplek soos by Sun City |
| 2 | | Skilpad se huis |
| 3 | | Gaborone is hierdie land se
hoofstad |
| 4/11 | | Grapjas wat Liriekeraai aanbied |
| 5 | | Huis van ysblokke in Groenland |
| 6 | | Geneeshere of dokters |
| 11 | | Kyk na 4 |
|

| 13 | | Iets opsetlik beskadig |
| 15 | | In twis is in die anagram: nog
nie |
| 16 | | Kunsopstelle |
| 18 | | Nie lank nie |
| 20 | | Smoel |
|
|