Deur Anina Roux & Samantha McKendrick
Om ‘n
Vasbyt-Sudoku X op te los, moet elke syfer een keer in elk van die vertikale
kolomme, elk van die horisontale rye, elke nonet en elke diagonale ry gekleurde
blokkies voorkom. Die nommer in ‘n gestippelde hok is die totaal van die syfers
in daardie selle.

Oplossing Vasbyt-Sudoku X
