VASBYT- SUDOKU 1

 

Deur Anina Roux & Samantha McKendrick

 

Vasbyt-Sudoku is vir mense wat bedrewe is in hoofrekene. Dis ‘n wisselvorm van sudoku waar die leidrade in die vorm van som totale in groepe selle verskaf word. ‘n Sel is ‘n enkel blokkie wat ‘n nommer bevat; ‘n nonet bestaan uit 3x3 blokkies waarin die nommers 1 tot 9 elk een keer gebruik moet word; en ‘n hok is die groep selle wat ‘n stippellyn om het. ‘n Nommer mag net een keer in ‘n hok voorkom, wat beteken dat ‘n hok nie meer as 9 selle kan hê nie

 

 

 

 

Oplossing Vasbyt-Sudoku 1