| 7. | | Kronkelende grondpaadjies sonder
sandpad laat val die mure van 'n stad (6) |
| 8. | | Baardlose draaibouler ontsteld oor
onsuiwer brandstof (6) |
| 9/3. | | Bodorp lady se bedpan in kookplek
dalk? (4,7) |
| 10. | | Ontstoke buikdanseres gooi SAUK uit (8) |
| 11. | | Brahmane geniet die byeenkoms van
Hindoes (7) |
| 13. | | Hoe jy ook al daarna kyk, die
skepwerktuig lyk identies (5) |
| 15. | | Hemp by feesdag gaan wys (5) |
| 17. | | Slinkse peuters met vals skaamte (7) |
| 20. | | Duitse Graaf laat eers Zambië en
Portugal prosedeer en litigeer in
Nederland (8) |
| 21. | | 'n Stotterende slotwoord van gebede onder hemelliggame (4) |
| 22. | | Hoe snaaks eet Han Solo, sê Zeus
se slim dogter (6) |
| 23. | | Radelose Tanzaniërs ignoreer sein
oor aapmens (6) |