Kriptiese Blokkiesraaisel 2
by Albé Grobbelaar & Anina Roux

Dwars

1.Neil het eerste sy naam teruggebring (4)
3.Toestel in skag breek toe Heyns rym (8)
9.Lidmaat glo monochroom sonder Christelike Hoër Onderwys is bedrieglik (7)
10.Bouer oorbrug bouterrein op stasie (5)
11.Pensioentrekkers is ontsteld oor tergende fase (12)
13.Duitse veldmaarskalk vat sy goed en begin ry op my motorfiets en lorrie (6)
15.Knorrige hoofbestuurslid gevang (6)
17.Ten slotte, bied die plaas hut groter aanbou plek met lei dakkie, Andrew? Nee, dis 'n afbrekende vraag. (12)
20.Ys verbrysel neuse (5)
21.Was dit nie vir armoede nie, sou mens 'n pastagereg van die mielievoorraad kon maak (7)
22.Listig aanhou fietsry! (8)
23.Price sal gholfstokke eers net in Caledon koop (4)

Af

1.Die onnosele vent begin met almal mooi praat, al raak Robert afsydig (8)
2.Dol giraf brei (5)
4.Ontdek Gary, Anke en die Amerikaner (6)
5.Ds. Spooner meen tottenvotshy is 'n vetplant se vrug (12)
6.Nelson haal drag uit vir

geamuseerde samesteller (7)
7.Die sirkel sluit Richard Loring in (4)
8.Moulose jersies gefatsoeneer sodat korter ore uit kan steek (12)
12.Die sterretjie wys die megaster is klein (8)
14.Vertel die dronk deelnemers sonder nommers (7)
16.'n Duitse leier sal ongelyke fout hard en ru regstel (6)
18.Versteekte yshut in sepie (5)
19.Danie Smit trek vinnig eerste skottelstelsel (4)

Solution

Copyright © Anina Roux. Web page created by Crossword Compiler.