Kriptiese Blokkiesraaisel 1
by Albé Grobbelaar & Anina Roux

Dwars

7Stokstoter laat dronk Kerneels proes (13)
8Lukas set teksboeke binne vir klankhouers (8)
9Abrakadabra koester die aapmens (4)
10Verwarde sieners hoor meerminne (7)
12Eerste Israeliet se resep gemeng (5)
14Voertuie se boute breek in diep water (1-4)
16Sowjet onthul Icarus siësta (7)
19Joodse balling in blokkiesraaisel (4)
20Deurmekaar keuse op stemdae (8)
22Moord in deliktereg stel linguis gevange (13)

Af

1Versteekte godin kalmeer vors (4)
2Hendrik se vrou betig sielsieke eindeloos (6)
3Weggelate lid van parlement bestempel en geplunder (7)
4Slowaak soek versteurde slawejagter uit walaer (5)
5Klink na vierpoot flerrie (6)
6Deegbolle in olie bevat moddervet koekemakrankas (8)

11Domkop het Fiat in familiebesit uitmekaargehaal (8)
13Rou kele ontstel vader (7)
15Mal artieste is uit skouburg geskop (6)
17Koddige uil sus Walter (6)
18Gerry Adams sê hy meng eiers (5)
21Mev Boesak wou aanvanklik eerste lane nie aanbeveel nie (4)

Solution

Copyright © Anina Roux. Web page created by Crossword Compiler.