Foto-Blokkiesraaisel
by Anina Roux

Dwars

1.Gedeelte van die Outeniqua- voetslaanroete (9)
6.Gegoed (5)
9.Sitplek op 'n fiets (4)
10.Turkse owerste (3)
11.Reusagtige seesoogdiere (8)
14.Eiland sowat 80 km noordoos van Zanzibar (5)
16.Gevoel van afsku (3)
18.Kleinste heelgetal (3)
19.Nie toe nie (3)
20.Akkerboom (3)
23.Noem (3)
24.Turner of Eisenhower (3)
25.Nasionale Park in die suidweste van Zambië (5,6)
26.Kaal en dor (3)
29.Ruskamp in die middel van die Kruger Wildtuin (6)
31.Uitroep by 'n bulgeveg (3)
33.Tussen loop en hardloop (4)
35.Voetkneg (5)
37.Sakaboela (4)
38.Mkhaya Wildreservaat se tuiste (9)
39.Deurmekaar (3)
40.Kambodja se buurland (4)
41.Staproete tussen Skukuza en Pretoriuskop (4)
42.Dorp waar Suid Afrika se eerste sterrewag was (7)
47.Die pous se paleis in Rome (8)
49.Voorheen Portugees-Oos-Afrika (6)
51.Kaasgedeelte van ou dikmelk (3)
52.Vroeër Noord-Rhodesië (6)
53.Pa se vrou (2)
54.Droë streek in Kaapland (5)
57.Hier het 'n brug die pont oor die Zambezi vervang (7)
59.Afd. v. Sinn Fein (3)
60.Die Tugela vlotresies begin hier (7)
61.Ná donker (3)
62.Woud in die Oos-Kaap (11)

Af

1.Uganda se hoofstad (7)
2.Ril (2)
3.Sweedse motor wat nou ook in General Motors se stal is (4)
4.Giftige slang wat snags jag maak op paddas (8)
5.Volgens (1,2)
6.Oewer (3)
7.Werksku (3)
8.Skyngestalte van die maan (4)
11.Morawiese sendingstasie waar goeie velskoene gemaak word (10)
12.Verklik (2)
13.Uganda se internasionale lughawe (7)

15.Veselperske (5)
16.Uganda se gewildste besienswaardigheid (8)
17.Pylsterte (3)
21.'n Veldslag wat in die rolprent Zulu Dawn gedramatiseer is (10)
22.Koer (3)
24.Raadsman onder stamlede (7)
27.Sonder vere (4)
28.Smal strook land in die verre noordooste van Namibië (7)
30.Oogopslag (4)
32.Wêreldbekende nagklub in Parys (4)
34.Optel en bymekaarmaak (4)
36.Kaliber (afk) (3)
42.Hamerkoppe en mensvreters (5)
43.Suid-Amerikaanse volstruis met drie tone (6)
44.Lus om te slaap (4)
45.Belangrike "metgesel" vir 'n staptoer (6)
46.Suider-Afrika se eerste vredepark (9)
48.Mak maak of inbreek (3)
50.Godin van vergelding en geregtigheid (7)
55.'n Boek aan iemand wy (5)
56.Heide (5)
57.Woestyngrond (4)
58.Vroulik van beer (3)
59.Binne (2)

Solution

Copyright © Anina Roux. Web page created by Crossword Compiler.