Blokkiesraaisel in 'n Boom
by Anina Roux

Dwars

1Eetgoed (3)
3Populêre opvoering van verskillende nommers (7)
5Vakansie hou (7)
11Agterlosig (7)
12Op 'n manier (2-2)
14Tydmate (3)
16Dit kan jy op 'n plaas of by 'n ryskool doen (6)
19Balletrompies (5)
21Vleissmere (6)
23Skolier met militêre opleiding (5)
24Restaurant of kroeg waar mense gesellig saam verkeer (9)
25Mej. Marais (5)
28Uitkrap (5)
32Op 'n baiesukkel trappe trap (7)
34Opreg (5)
36Planne (5)
38Natneus (4)
39Lyngooi om vis te vang (6)
40Hier tref jy 'n skoonveld, setperk en sandkuil aan (9)
42Ontvang (3)
44Soene (5)
45Plaasdier (2)

Af

1Soort kaartspel (7)
2Om in water drywend voort te beweeg (4)
4Houers waarin wyn en bier bewaar word (4)
6Noordnoordoos (afk) (3)
7Geslepe (3)
8Gesellige byeenkoms (9)
9Simbool vir nikkel (2)
10Nie onder nie (2)
13Skattejag, domino's en skaak (10)
15Agter ’n snelboot aan skeer (8)
17Klub waar veral jong mense kan dans (5)
18Inry-eetplek (8)
20Die grootste natuurlike hawe in Suid-Afrika (8)
21Outoppie (2)

22Meer as wat goed is (2)
26Lewendige dans (4)
27Tolmerk (2)
29Simbool vir radon (2)
30Skaakstuk (4)
31Weinig (3)
33Koue lekkerny (6)
35Geen (2)
37Desigram (afk) (2)
40Geitjie (5)
41Rolprent kyk (5)
43Inwoner van Moskou (3)

Solution

Copyright © Anina Roux. Web page created by Crossword Compiler.