Blokkiesraaisel 3
by Anina Roux & Louise van Tonder

Dwars

7Wyse Bybelse koning (6)
8Hierdie weekdier maak soms 'n pêrel (6)
9Enkele gereg of dit is (3)
10Iris spit is 'n anagram vir 'n kontakpersoon met die ander kant (8)
12Bogpraatjie is in die anagram: oor haelwit ras (13)
14Krieketspeler met die tegniek om 'n kolwer te flous (13)
17Deel van 'n kolwer se beskerming (8)
19Amerika (afk) (3)
21Sterk alkoholiese drank soos Amarula (6)
22Beterweterig (6)

Af

1Dobbelplek soos by Sun City (6)
2Skilpad se huis (3)
3Gaborone is hierdie land se hoofstad (8)
4/11Grapjas wat Liriekeraai aanbied (4,9)
5Huis van ysblokke in Groenland (9)
6Geneeshere of dokters (6)
11Kyk na 4

13Iets opsetlik beskadig (8)
15In twis is in die anagram: nog nie (6)
16Kunsopstelle (6)
18Nie lank nie (4)
20Smoel (3)

Solution

Copyright © Anina Roux. Web page created by Crossword Compiler.