|
Dwars
| 1 | | Die Balobedu se reënkoningin (8) |
| 5 | | Stompsinnige mense (6) |
| 9 | | Sieklike neiging om jou oor te gee
aan ’n saak, persoon of ideaal (8) |
| 10 | | Sien 22 Af |
| 12 | | Vente meen is
'n anagram vir 'n merkwaardige
gebeurtenis (9) |
| 13 | | Nie raak ry nie (5) |
| 14 | | Os du Randt, byvoorbeeld (4) |
| 16 | | Peter __ skryf in Kaapse Afrikaans
en het in 1980 met sy gedigte in
Brekfis met vier gedebuteer (7) |
| 19 | | Jan van Tonder se jongste werk (7) |
| 21 | | Terrein om ’n opstal (4) |
| 24 | | Afgesplitste godsdienstige groep (5) |
| 25 | | Lucas Maree se status, as die
woorde van sy gewilde liedjie waar
word (9) |
| 27 | | Uitdrukkings eie aan ’n taal (6) |
| 28/21A | | Sy was Jan Rabie se skilder-vrou (8,7) |
| 29 | | Oos-Indiese kledingstuk vir mans
of vrouens (6) |
| 30 | | Aardse (8) |
Af
| 1 | | Kinders gebruik dit om speel-speel
koekies te maak (6) |
| 2 | | Op ’n Skotse blaasinstrument speel (6) |
| 3 | | Jochem van Bruggen se bekendste
karakter (5) |
| 4 | | Elsa __, skrywer van Die
swerfjare van Poppie Nongena (7) |
| 6 | | Infanta het sy se derde
boek geword om die ATKV Prosaprys
in te palm (4,5) |
|

| 7 | | Nie geskik vir gebruik by Jode nie (8) |
| 8 | | Vroeëre (8) |
| 11 | | Sedelike gesindheid, ideale en
gebruike (4) |
| 15 | | Skrynwerker (9) |
| 17 | | Radikaal in werking (8) |
| 18 | | Mossel, oesters of slak (8) |
| 20 | | Woorde om mense of dinge
afsonderlik aan te dui (4) |
| 21 | | Sien 28 Dwars |
| 22/10 | | Haar gedigte is op Chris Chameleon
se CD, Ek herhaal jou,
getoonset (6,6) |
| 23 | | Korrespondensie in koeverte (6) |
| 26 | | Varkie (5) |
|
|