Blokkiesraaisel 1
by Anina Roux

Dwars

7Laagte tussen berge (6)
8In die buiteland (6)
9Profyt (4)
10Regsvoorskrif (3)
11Wegskram (4)
12Iets minderwaardigs op 'n oneerlike manier aan iemand verkoop (7)
14Gawes vra (5)
16Vlugtige tekening (5)
18'n Besonder groot onbepaalde getal (7)
21In rugby is dit vyf (4)
22Sellulêre telefoondiens (3)
23Aanwins (4)
24Kwitansies (6)
25Babbel (6)

Af

1Vasgestelde prys (6)
2Bygereken (4)
3'n Tydskrif oor geldsake (7)
4Geldstraf (5)
5Verkope van hierdie voertuie het in 2005 drasties geval (8)
6Uitgee (6)
13Gaandeweg (8)

15Vrekkerige (7)
17Aanlê op 'n teiken (6)
19Skriftelike verslag van wat in ’n vergadering besluit is (6)
20So hittete (5)
23Werkgewers (4)

Solution

Copyright © Anina Roux. Web page created by Crossword Compiler.