Blokkiesraaisel met Balkies 2
by Anina Roux

Dwars

1.Vrugte
5.Menigte
10.Europese hert
11.Opruim
12.Rep. in S. Amer.
13.Smous
14.Loodas
16.Kante van die hoof
18.Vrouehater
19.Toegang
21.Swart stam se dorp
22.Subsidie
25.Gesaaide saad bewerk
26.Volmaakte
27.Direk verwant
28.Grafstene
29.Rus.

Af

1.Werkdadige mens
2.Regverdig
3.Opera afrig
4.Vlootafd.

5.Oorlogsgod
6.Ontleder
7.Betreffende betekenisleer
8.Teenoor land
9.Gevange neem
15.Sluit met gom
17.Klavierspeler
20.Lokale
23.Liriese gedig
24.Honderd jaar

Solution

Copyright © Anina Roux. Web page created by Crossword Compiler.