Blokkiesraaisel met Balkies 1
by Anina Roux

Dwars

1.Driehonderd-ses-en-sestig dae (12)
13.Onderstebo val (6)
14.Agterkant (6)
15.Tog per motor (3)
16.Saam (3)
17.Gebaar met die hand gee (4)
18.'n Klein bietjie (3)
19.Ontstem (8)
21.Terugwyk (5)
23.Stammoeder van die menslike geslag (3)
24.Liefdesgod en seun van Venus (4)
25.In aller yl (9)
26.Oor of langs (3)
28.Huigel (5)
31.Sonder hulp (6)
32.Musiektekens (4)
33.Aanvaar (4)
34.Uit 'n verleentheid help (3)
35.Sag bleekrooi (5)
36.Holte in 'n muur (3)
38.Oorhandig (3)
39.Enigsins (4)
41.Haglik (7)
43.Nagroofvoëls (4)
45.Belangrikheid (4)
48.Gelukkig (3)
49.Migraine (12)

Af

1.Baie waardevolle viool (12)
2.Jong, onervare persoon (6)
3.Klomp (4)
4.Dreigend (8)
5.Verhinder (4)
6.Skouertjie (11)
7.Gelykwaardig (10)

8.Aanvoer (3)
9.Uitroep van verbasing (4)
10.Ou vaartuie (4)
11.Woordelement vir ster (5)
12.Arak (12)
20.Idioom (7)
22.Swaksinnige persoon (6)
24.Lug wat mens insuig en uitblaas (4)
26.Eis (4)
27.Met 'n eg inwerk (4)
29.Sowel as (2)
30.Tekens (5)
35.Uitstrek (4)
37.Sleepvoetend beweeg (4)
40.Menigte (3)
42.Glad skuif (3)
44.Plat uitgestrek wees (2)
46.Dansdrama in Japan (2)
47.Naastenby (2)

Solution

Copyright © Anina Roux. Web page created by Crossword Compiler.