Raaisels om in te vul

Met die toenemende gewildheid én afhanklikheid van die internet maak dit net sin vir XWord om ook kuber-raaisels aan te bied. 
Nou kan jy XWord se raaisels op jou rekenaar of skootrekenaar aflaai en hulle saamneem net waar jy gaan, of uitdruk om in te vul wanneer die lus jou pak!

Ons aanlyn raaisels is in Afrikaans beskikbaar as PDF of in interaktiewe formaat. Dit is maklik om af te laai, te stoor en te druk! Registreer nou (kliek op "Gratis registrasie") om jou eie, persoonlike raaisels en Sudoku's af te laai.

Hier is solank 'n paar raaisels vir jou om in te vul. Gratis, Mahala & Verniet!

Blokraai
Blokkiesraaisel
Sudoku
Woordsoek
Teiken


Blokaspaai iPad 'App' vir XWord blokraaisels
Verkies jy om ons blokraaie op jou iPad in te vul? Probeer bietjie die blokaspaai applikasie! Kliek hier… 


Copyright / Kopiereg © XWord 2012