Woordeskat-Blokkiesraaisel
'n Woordeskat-Blokkiesraaisel het 'n ongedwonge vorm en word met vooraf bepaalde woorde saamgestel. Indien jy die bekendstelling van 'n nuwe produk met 'n wedstryd van stapel wil stuur, is die Woordeskat-Blokkiesraaisel die perfekte een om te kies. Dit is ook die ideale raaisel vir personeelblaaie omdat woorde wat op jou onderneming betrekking het, in 'n Woordeskat-Blokkiesraaisel gebruik kan word. Die moontlikhede vir 'n Woordeskat-Blokkiesraaisel is legio.
|