Target
Target is a word game with nine letters in a grid. The Target is to make as many words as you can with the letters in the grid, always using the middle letter, which is on a coloured background. The words must have 4 letters or more, while plurals and verb forms ending in S are not allowed, neither are proper names and words with a hyphen or apostrophe permitted. At least one word must use all 9 letters. Target is a fun game for anybody who can spell.
|
|
|
|
|
Teiken
Teiken is 'n woordspeletjie met nege letters in 'n rooster. Die Teiken is om die letters in die rooster te gebruik, om soveel woorde te maak as wat jy kan. Die middelste letter, wat op 'n gekleurde agtergrond is, moet in elke woord gebruik word. Die woorde moet vier of meer letters hê en daar moet minstens een woord met nege letters wees. Meervoude, verkleinwoorde, eiename, woorde met koppeltekens en uitheemse woorde tel nie. Teiken is 'n prettige speletjie vir almal wat kan spel.
|
|
|
|