Skeleton Crossword Puzzle
The contents of squares are hidden in a Skeleton Crossword Puzzle. To complete a Skeleton Crossword Puzzle, the solver has to fill in the blocks and numbers as well as solve the clues. At least one block and one clue number appears in a Skeleton Crossword Puzzle.
|
|
|
|
|
Geraamte-Blokkiesraaisel
Die inhoud van die blokkies in 'n Geraamte-Blokkiesraaisel is versteek. Om 'n Geraamte-Blokkiesraaisel te voltooi, moet jy die regte blokkies inkleur, die nommers op hul plekke plaas en die oplossing deur middel van die leidrade kry. Minstens een blokkie en een nommer verskyn reeds in 'n Geraamte-Blokkiesraaisel.
|
|
|
|