2-in-1 Crossword puzzle
The Two-in-One crossword puzzle is a combination of the crossword puzzle and the cryptic puzzle. It has two sets of clues: the cryptic ones and the easy, quick, tea-break or coffee-break ones, and only one grid. Whichever set of clues you use, the solution to the Two-in-One crossword puzzle is the same.
|
2-in-1 Crossword puzzle No. 1
|
|
|
2-in-1 blokkiesraaisel
Die Twee-in-Een blokkiesraaisel is 'n kombinasie van die blokkiesraaisel en die kriptiese raaisel. Dit het twee stelle leidrade - die kriptiese leidrade en die maklike of vinnige leidrade - en daar is net een rooster om in te vul. Watter stel leidrade jy ookal gebruik, 'n Twee-in-Een blokkiesraaisel se oplossing is dieselfde.
|
2-in-1 blokkiesraaisel No. 1
|
|