Crossword puzzles - Arrow word - Word search - Word games - General knowledge quizzes - Sudoku

Home :: Services :: Meet Us :: Contact Us :: Dictionaries & Links :: Crossword Puzzles

Tuis :: Dienste :: Ontmoet Ons :: Kontak Ons :: Woordeboeke & Skakels :: Blokraaisels

Treat your readers or visitors to your Web Site with puzzles that will keep them glued to the pages or screen.

Here, at Xword.co.za, you will find examples of all kinds of puzzles in grids, as well as stimulating quizzes for those who feel challenged to test their general knowledge. If you have an idea for something that you cannot find here, the Xword team will put their heads together and give you a custom made-puzzle or quiz to bring your idea to life.

Bederf jou lesers of Internet-besoekers met raaisels wat hulle aan die bladsye vasgenael sal hou.

Hier, by Xword.co.za, bied ons vir jou voorbeelde van alle soorte raaisels in roosters, sowel as prikkelende vasvrae vir diegene wat van uitdagings hou en graag hul algemene kennis op die proef wil stel. Soek jy egter na "iets anders" en kan dit nie hier opspoor nie, sal die Xword-span koppe bymekaar sit en vir jou 'n raaisel saamstel wat aan jou vereistes en voorskrifte voldoen.

BYBELBLOKRAAIBOEK

Anina Roux, Louise van Tonder en Albé Grobbelaar

Ons Unieke BYBELBLOKRAAIBOEK het pas verskyn en is 'n eerste in sy soort. Die boek is propvol blokraaisels, blokkiesraaisels en allerhande ander raaisels. Vir die eerste keer is daar Bybel-Sudoku's saamgestel wat in hierdie boek verskyn. Die BYBELBLOKRAAIBOEK is landwyd by alle goeie boekwinkels beskikbaar en word deur Pharos Woordeboeke uitgegee.

Die BYBELBLOKRAAIBOEK kan ook by Kalahari.net bestel kan word. Kliek hier om dit te bestel




































Sitemap




eXTReMe Tracker